SKAAK UITSLAE Januarie 2015

Die volgende leerders het aan die SA Junior Kampioenskappe in Januarie 2015 in Kimberley deel geneem:

  • Lebohang Lebere
  • Siyanda Rixana
  • Tiisetso Monatisa
  • Lenepa Sejane
  • Mojalefa Mosompha
  • Nkosinathi Danti
  • Oratile Maimane

Tiisetso Monatisa is daar gekies om 3 -10 April 2015 by Hoërskool Waterkloof in Pretoria Gauteng deel te neem aan die SA Junior Geslote Skaak Kampioenskappe.